|
|
||
|
Net so voor sononder op
Saterdag 29 Julie 2017 het die "Southern Belle" ook 'n 180-grade draai kom gooi...oppad
see toe vir hulle 2de vrag chovy vir die dag. Vanuit Stompneusbaai geloop Sandy
Point hawe toe, en net buitekant die lighuisie 'n 180-grade draai gemaak voor
die kameralens van Trawler Heritage, met al die crewmanne op die dek en toe weer
pad gevat Elandsbaai se kant toe...en dis hoe die trotste vissersvloot ter
wêreld dit doen! |
||