OCEANA MERCURY

 




Afgeneem hieronder is 'n seleksie van video grepe van die "Oceana Mercury". Hierdie videogreep is die eerste een ooit geskep deur Trawler Heritage waar die skuit se dreuning, sowel as die stem van die skipper, Andries Mouton en musiek in een video gekomponeer is.