ARANOS

 





Afgeneem hieronder Saterdagoggend 29 Julie 2017 is waarskynlik net 'n eenkeer in 'n leeftyd oomblik toe die "Aranos" vir "Towerkop" moes insleep na Laaiplek toe weens 'n meganiese fout. Gegewe die feit dat die insleep suksesvol uitgevoer is tydens die uitgaande laaggety in die Bergriviermonding met 'n sterk stroom daarby, is maar net weereens 'n bewys oor die kwaliteite en vaardighede waaroor ons trawlkampioen-skippers beskik.



Afgeneem hieronder op Maandag 23 Januarie 2017 vaar "Aranos" die kanaal binne by Stompneusbaai met haar eerste vrag vis (rooi-oog) van die 2017 pelagiese seisoen.



Afgeneem hieronder op Saterdag 24 September 2016 vaar die "Aranos" uit die Bergrivier.