|

Afgeneem hieronder is 'n seleksie van videogrepe wat onlangs geneem is tydens 'n
trip aanboord van die "Amoria", 'n stovis langlynboot van Gansbaai
Afgeneem hieronder op Woensdag 11
Januarie 2017 vertrek die stokvis langlynboot "Amoria" van Gansbaai op haar
eerste trip vir 2017.
|