SETTE MARI

 




Die video hieronder is spesiaal vir al die Caterpillar liefhebbers daarbuite, insluitende almal werksaam by "Yzerfontein Port Control"... Afgeneem hieronder op Maandag 24 Julie 2017 vaar "Sette Mari" uit Sandy Point hawe om te gaan aflaai by West Point.