OCEANA RUBY

 




Afgeneem hieronder op Sondagoggend 23 Julie 2017 arriveer die "Oceana Ruby" by Houtbaai met 'n vrag ansjovis wat by Elandsbaai gevang was.