OCEANA GARNET

 





Afgeneem hieronder op Saterdagmiddag 21 Januarie 2017 vaar "Oceana Garnet" Houtbaaihawe binne tydens 'n stormsterk suid-ooste wind onderweg van Sandy Point hawe vir die begin van haar 2017 pelagiese seisoen.