MIZPAH

 




Afgeneem hieronder Maandag 24 Julie 2017 arriveer die "Mizpah" by Sandy Point hawe, volgelaai met ansjovis wat naby Elandsbaai gevang is.