INTINI

 




Afgeneem hieronder Sondag 23 Julie 2017 buitekant Saldanhabaai hawe, vaar die "Intini" uit na die visvelde. In stadige aksie kan kykers sien hoe 'n tornyn tydens die uitvaart in die boegbrander van die "Intini" swem, wat op normale spoed bykans onmoontlik is om met die blote oog waar te neem.