ELOMI

 




Afgeneem hieronder op Saterdag 26 November 2016 vaar die "Elomi" uit Laaiplek onderweg na die Suid-Oranje fabriek in Sandy Point hawe om te gaan ys laai vir 'n opkomende Sardyn-trip.