BORDERER

 




Afgeneem hieronder op Donderdag 12 Januarie 2017 vaar die "Borderer" uit Gansbaai se ou hawe, oppad nuwe hawe toe, kort nadat die bemanning die skuit se net afgetrek het.